Finweek Article
Posted in Uncategorized | No Comments »




Die Godin van Liefde bou ‘n huisie by die see
Republikein 18 June 2008
Toe die kanonne van Rand Rifles stil geword het, het die Godin van die Liefde, Skoonheid en Wellus uit die see gestap gekom. Hier net suid van Dolfynstrand gaan sy die mooiste plek op aarde bou. Die man met die towerstaf om die mite van die Grieke op Namibiese grond waar te maak, is John Savva van Walvisbaai. Getrou aan die sprokie is hy by geboorte ‘n man van Ciprus. Maar dis op Walvisbaai waar hy as jong man ‘n loopbaan uit die harde landskap gebeitel het. Wat eens net ‘n droom was vir die strandgebied net noord van die hawedorp, gaan deel van die ryk van die groot belegger met NamibiĆ« as sy heimat word….
Posted in Uncategorized | 179 Comments »